Sterre
Gerhard Steyn
3:34U is die pottebakker Ek is net die klei Ek wag nou op U Kom en vorm my Ek weet ek is in U hande Al lê daar klippe op my pad Ek wag nou op U Kom en vorm hierdie hart Kom en vorm my Koning Koning van klei Koning Koning oor my Koning Koning van my hart En Koning oor ons stad U is die pottebakker Ek is net die klei Ek wag nou op U Kom vorm my Ek weet ek is in U hande Al lê daar klippe op my pad Ek wag nou op U Kom en vorm hierdie hart Kom en vorm my Koning Koning van klei Koning Koning oor my Koning Koning van my hart En Koning oor ons stad Alles werk teen goeding hier Vir die wat Hom vertrou Vir die wat al hul hoop in Hom plaas Alles werk teen goeding hier Vir die wat Hom liefhet Vir die wat al hulle hart vir Hom gee Koning Koning van klei Koning Koning oor my Koning Koning van my hart En Koning oor ons Koning Koning van klei Koning Koning oor my Koning Koning van my hart En Koning oor ons stad