Sterre
Gerhard Steyn
3:34Ons 2 Ons 2 was nog altyd anders Die wêreld noem ons buitestanders Maar ‘n hart wat vergeet het onthou Ons 2 Ons 2 het saam al gesukkel In swaarkry kan liefde verdubbel En ‘n hart wat vergeet het onthou Ons 2 Ons 2 verstaan mos mekaar Ek sê dit vir jou want dis waar Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 Ons was nog altyd ‘n span Ek sê dit vir jou want ek kan Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 Ons 2 se arms word sterker Ons arms verander in vlerke En ‘n hart wat verdwaal het berou (Berou) Ons 2 Ons 2 verstaan mos mekaar Ek sê dit vir jou want dis waar Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 Ons was nog altyd ‘n span Ek sê dit vir jou want ek kan Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 was nog altyd anders Die wêreld noem ons buitestanders ‘n Hart wat vergeet het onthou (‘n Hart wat vergeet het onthou) ‘n Hart wat vergeet het onthou Ons 2 Ons 2 verstaan mos mekaar Ek sê dit vir jou want dis waar Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 Ons was nog altyd ‘n span Ek sê dit vir jou want ek kan Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 Ons 2 Ons 2 verstaan mos mekaar Ek sê dit vir jou want dis waar Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee Nou’s dit ons 2 (Ons 2)