Doenit Als Vir Liefde
Ivan Roux
3:00Ek′s verkeerd vir jou maar reg vir nou Alles wat jy nou dink dink ek oor jou Jy hoef niks te sê nie luister gou Breek vanaand die reëls laat jou hart vou Ons leef net een keer jy weet dit Moet niks terug hou nie nie gee dit Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Dit voel so verkeerd maar ek soek dit weer en weer moenie nie nou ophou gee my meer van daai ding van jou Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Ek kan dit nie keer ek soek dit meer en meer moenie nou ophou gee my meer van daai ding van jou Dink net aan vanaand moet dit nie veg Hier is net vir nou en later is dit weg Ek wil eerder weet as wonder hoe Hoe jy draai en hoe daai lippe proe Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Dit voel so verkeerd maar ek soek dit weer en weer moenie nie nou ophou gee my meer van daai ding van jou Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Ek kan dit nie keer ek soek dit meer en meer moenie nou ophou gee my meer van daai ding van jou En ons leef net eenkeer jy weet dit Moet niks terug hou nie nee gee dit En as jy wil hê dit moet gebeur dit nou Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Dit voel so verkeerd maar ek soek dit weer en weer moenie nie nou ophou gee my meer van daai ding van jou Ek hou van daai ding hou van daai ding wat jy doen Ek kan dit nie keer ek soek dit meer en meer moenie nou ophou gee my meer van daai ding van jou Ek's verkeerd vir jou maar reg vir nou