Liefdeslied (Feat. Adam Tas, Ampie, Liezel Pieters & Pieter Koen)
Jak De Priester
4:13Tussen hier en daar en wie weet waar Het ek my hart op haar verloor In die Shakespeare van haar woorde In ‘n liedjie se arkoorde Tussen hier en daar en die Brooklyn Mall Het ek my hart op haar verloor Êrens in die strate In die jakaranda strate So as ek vir haar sing As ek vir haar skryf As elke liedjie uit my pen my liefde aan haar bewys As ek haar stuif vashou As die wind waai en dis koud Dalk wys ek die teendeel van as Is verbrande hout Tussen hier en daar en sê my waar Het ek my hart op haar verloor Êrens op 'n highway Êrens langs 'n freeway Tussen hier en daar en Tafelberg Het ek my hart op haar verloor Êrens in 'n Riekie In die woorde van 'n liedjie So as ek vir haar sing As ek vir haar skryf As elke liedjie uit my pen my liefde aan haar bewys As ek haar stuif vashou As die wind waai en dis koud Dalk wys ek die teendeel van as Is verbrande hout Tussen hier en daar en sê my waar Het ek my hart eenvoudig op haar verloor? In die Shakespeare van haar woorde Die storms in haar oë het ek my hart eenvoudig Op haar verloor As ek vir haar sing As ek vir haar skryf As elke liedjie uit my pen my liefde aan haar bewys As ek haar stuif vashou As die wind waai en dis koud Dalk wys ek die teendeel van as Is verbrande hout Dalk wys ek die teendeel van as Is verbrande hout