Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Buite in die strate Bars Jacaranda’s uit hul nate En alles lyk van ver af so gesond Maar in die gange is dit wit Is dit blink en baie stil Almal sluk vandag 'n bitter pil Almal sluk vandag 'n bitter pil En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word? Hoe kan die liefde hom red uit die dood? Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is Weer gered word uit die nood? Hoe kan 'n tong wat uit lemme gemaak is Later weer sag word soos 'n lam? Hoe kan 'n bitter pil weer soet wees As ek jou net eenmaal kon? Daar’s 'n engel teen die mure Wat van alles eintlik weet Al lyk dit op die oog af Of jy van die vloer af kan eet En dokter luister nog 'n keer Of jy my hartklop wel kan hoor Iewers het ek my hart op jou verloor Iewers het ek my hart op jou verloor En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word? Hoe kan die liefde hom red uit die dood? Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is Weer gered word uit die nood? Hoe kan 'n tong wat uit lemme gemaak is Later weer sag word soos 'n lam? Hoe kan 'n bitter pil weer soet wees As ek jou net eenmaal kon? En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word? Hoe kan die liefde hom red uit die dood? Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is Weer gered word uit die nood? Hoe kan 'n tong wat uit lemme gemaak is Later weer sag word soos 'n lam Hoe kan 'n bitter pil weer soet wees As ek jou net eenmaal kon? Buite in die strate Bars Jacarandas uit hul nate En alles lyk van ver af heel gesond