Sal Jy Vir My Wag
Tasché
3:08Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die winter vure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Stuur haar woorde met die wind Na die strande van lank vergete smart Vier seisoene kind met die winter in jou öe Waar het ek jou verloor? Vier seisoene kinde met die liefde in jou palm Kyk, jou oseaan is kalm Vier seisoene kind Vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my 'n painting van die huis As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons wag Sy gee vir my haar soet September geur As die Boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind met die winter in jou öe Waar het ek jou verloor? Vier seisoene kinde met die liefde in jou palm Kyk, jou oseaan is kalm Vier seisoene kind Vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Vier seisoene kind met die winter in jou öe Waar het ek jou verloor? Vier seisoene kinde met die liefde in jou palm Kyk, jou oseaan is kalm Vier seisoene kind Vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind