Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Nog net een drankie voor ek huistoe moet ry Nog een met Lientjie voor ek my sondes bely Nog bietjie dieper in ‘n vreemde vrou se oë Nog bietjie meer geld waarin ek kan glo Nog net drie woorde om haar hartjie te wen Nog bietjie vinniger voor ek begin rem Nog bietjie dieper in die see se blou water Nog bietjie later maar hoe later hoe kwaater Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero ‘n Fyn lyn tussen alles of niks Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Nog een glas wyn voor ek huistoe moet ry Nog net een shooter voor ons lekker kan vry Nog net een oproep want ek leef by die werk Nog ‘n paar skoene wat kan blink in die kerk Nog ‘n mooi woordjie met ‘n ander man se vrou Nog bietjie aandag almal moet van my hou Nog net vyftig Rand daai masjien praat met my As ek dit sou verloor sal ek honger moet bly Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero ‘n Fyn lyn tussen alles of niks Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Nog net een oomblik ek gee jou my lyf Nog net een drankie ek kan dronk huistoe dryf Nog bietjie meer geld sal die wêreld kan koop As ek nou weer kon kies het ek vroer geloop As ek nou weer kon kies het ek vroer geloop Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero ‘n Fyn lyn tussen alles of niks Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero ‘n Fyn lyn tussen alles of niks Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry Die rede dat jy val is om jou balans weer terug te kry