Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Êrens in Pretoria Noord Woon Afrikaners uit ‘n ander oord Mans loop sonder hemde Of het vessies aan Vrouens in ‘n sweet pak Wat mekaar wil slaan Kinders by dosyne Ons teel so lekker aan Honde op die beddens En dwergies in die tuin Die oudste kind al in die dertigs En die kleintjie nog so klein Daar’s ‘n man met net een been Wat jou nou sal moer Daar’s ‘n tannie wat sal gil Soos ‘n regte Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Daar’s brandewyn en coke Daar’s Black Label langs die bed Die dames is of bitter maar Of anders mooi geset Eendag stop ‘n karretjie Hy’s wit en kort ‘n diens Die buurvrou aan die oorkant Sy laat niks ongesiens Die vrouens gryp net hare Slaan ‘n man met ‘n sambreel Die man met net een been Verbeel hom nog ‘n been Die buurvrou hyperventilate Haar selfoon deur die ruit Die huurders in ‘n vuis geveg Maandag is hul uit Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Ek wonder altyd by myself Wat moet die mense dink Maar die buurman het ook gangrene Hy loop so hinke pink Maar wat van al die babas? Wie gee die honde kos? Selfs die duiwel woon in Waterkloof Maar Jerry Springer is hier los Almal het geemigreer Die slimmes is nou weg Maar Pretoria Noord gaan viral Met ‘n Afrikaanse vuis geveg Die buurvrou is next level Met haar selfoon altyd reg Sy borrel soos ‘n maag griep Toe sy sien daar’s ‘n geveg Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Sy sê Hugo Bel die polisie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie Want die bure hier oorkant Het bietjie van ‘n riesie