Jan Ek Kan Nie Dans Nie

Jan Ek Kan Nie Dans Nie

Jan Rhaap

Альбом: Elmboog Na Bo
Длительность: 2:54
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Hier's ons weer by nog 'n troue, Frik's nog steeds die single ou en rook 'n sigarette as hul die dansbaan open
Hy sit alleen daar op die kantlyn skink toe nog 'n brandewyn, ek sê hom Frik vir 'n man soos jy sal jy jou gat in rat moet kry

Hy sê Jan ek kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema was sommer by die house partie, teen daai tyd kan 'n man nie reg op staan nie

Girls soek Patrick Swayze
In die lug optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie, Jan ek kan nie dans nie

Dis tien uur en hy sit nog daar ek sê ou Frik kom ek kry jou by die bar, daar's 'n enkel girl wie ek aan jou wil voorstel
Vat haar net vir 'n lekker dans, sy kan lei en jy gaan net saam solank jy net van een tot vier kan tel

Hy sê Jan ek kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema was sommer by die house partie teen daai tyd kan 'n man nie reg op staan nie

Girls soek Patrick Swayze
In die lug optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie, Jan ek kan nie dans nie

Later die aand sien Frik toe kans, die DJ speel 'n vastrap dans maar die man sukkel om op twee voete te staan
Die girl het toe lankal gaan slaap en Frik Macarena op die dansbaan en hy fight toe met die DJ toe hy sê hy's klaar

Maar ou Frik hy kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema sommer by die house partie teen daai tyd kan hy ook nie reg op staan nie

Hy's geen Patrick Swayze
As jy my vra klein bietjie lazy
So as jy hom sien moet net nie vra nie, Frik hy kan nie dans nie
Frik hy kan nie dans nie
Frik hy kan nie dans nie