Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Dis brandewyn en dis politiek As die Springbokke in al daai polle miek Dis Margaret se foto en Marelise se fiets Maar die Huisgenoot haal met die verkeerde nuus As Boer Soek ‘n Vrou en as boer soek ‘n ou Dis Patricia De Lille en is Steve se wil Dis Greta wie't se boek en dis Koekkedoor se koek Maar weet ons hoeveel mense net bietjie liefde soek? As die Afriforum en die EFF As skole wat brand, ja die wêreld is maar zef As Amor Vittone wat vir ‘n TV moes veg Maar weet ons met hoeveel mense gaan dit bitter sleg? Waar was die mooi Kaapse reën Waar’s Annelien Kriel Waar’s respek vir mekaar Waar’s die kos vir my siel Waar’s Madiba se drome En Angus se gebed Waar’s die dag waar ons saam staan Om hiedie mooi land te red? Waar’s die Bokke se glorie Waar’s kuns en kultuur Waar’s die boere se plaase Sonder ‘n veiligheids muur Gee my net so bietjie vrede En my gees weer kan blom Gee my net so bietjie asem Of so jaar in die son As die Blou Bulle se rugby As Derik en Nadine Karlien post ‘n foto En almal wonder saam met wie? ‘n Steinhoff en Markus Jooste Sy girlfriend en ‘n perd Maar hoeveel mense se lewens Is al lankal niks werd? Dis Cyril Ramaposa En Pik Botha se dood Daai kinders by Driehoek Hoërskool Duisende mense is in die nood Dis Oscar en dis Roode Dis Henry van Breda So baie geld maar so min liefde Maar niks kon vir Zuma pla Waar was die mooi Kaapse reën Waar’s Annelien Kriel Waar’s respek vir mekaar En waar’s die kos vir my siel Waar’s Madiba se drome En Angus se gebed Waar’s die dag waar ons saam staan Om hiedie mooi land te red? Waar’s die Bokke se glorie Waar’s kuns en kultuur Waar’s die boere se plaase Sonder ‘n veiligheids muur Gee my net so bietjie vrede Dat my gees weer kan blom Gee my net so bietjie asem Of so 'n jaar in die son Dis Afrikaans is die vyand Dis Afrikaans is groot Dis Afrikaans op die vlaktes Dis Afrikaans is dood Dis Afrikaans in die spervuur Dis Afrikaans oorsee Dis Afrikaans in die monde Van ons kinders ek weet Waar was die mooi Kaapse reën Waar’s Annelien Kriel Waar’s respek vir mekaar En waar’s die kos vir my siel Waar’s Madiba se drome En Angus se gebed Waar’s die dag waar ons saam staan Om hiedie mooi land te red? Dis die Kaap sonder water Dis ‘n land sonder krag Dis Christo Wiese sonder al daai baie geld Dis ‘n traan met geen lag Dis Facebook en dis Instagram Gesigte sonder ‘n stem Dis ‘n wêreld op sy knieë Al glo ons almal ons wen Gee my net so bietjie vrede Dat my gees weer kan blom Gee my net so bietjie asem Of so 'n jaar in die son