Sal Jy Bly
Theuns Jordaan
3:49Hoe, lankal praat ons, nie meer nie? Stiltes, om ons, raak te veel Beter, sal ek nooit weer kry nie Maar ek moet, nou sien dis verby Net voor die storm kom Sal ek groet en sê, ek draai nie om Met my hart maak ek my laaste wens Ek sien jou deur 'n gebreekte lens En ek groet jou voor die storm kom Voor die winde en die reën weer kom Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom Ek loop, in donkerte rond Woorde, steek vas in my mond Ek wag, deur die winter van my gemoed Ek stap deur die skemers, van my hart Net voor die storm kom Sal ek groet en sê, ek draai nie om Met my hart maak ek my laaste wens Ek sien jou deur 'n gebreekte lens En ek groet jou voor die storm kom Voor die winde en die reën weer kom Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom En hartseer dra, nie 'n masker nie Maar daar was so veel wat liefde nie geleer het nie Net voor die storm kom Sal ek groet en sê, ek draai nie om Met my hart maak ek my laaste wens Ek sien jou deur 'n gebreekte lens En ek groet jou voor die storm kom Voor die winde en die reën weer kom Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan Ek groet jou voor die storm kom