Deurskynend

Deurskynend

Juan Boucher

Альбом: Hier Waar Ek Nou Is
Длительность: 4:06
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Al wat ek hoor is jou woord
Maar jou woord lê noord

Al wat ek sien is die son
Dis jy wat soos 'n sonneblom op kom

Jy traak my in my ribbekas
Onthou jy waar jou hande was?

Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders

Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?

Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak my oë toevou

Ek soek eers 'n skaars balein
Ek vou oor jou kakebeenlyn

Sing my beloftes en wense
Die her sal jou skoon kom was

Sou jy ooit by iemand anders lê?
En jy wag tot ek hom jammer sê

Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders

Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?

Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak my oë toe vou

Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders

Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?

Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak my oë toe vou