Stellenbosch
Jan Bloukaas
3:04En jy sê dit altyd Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie Ek en jy alleen in die sommer En ek voel dit altyd Jy raak aan met jou hande dis ‘n fout En ek weet ek het jou aandag hier probeer Ek en jy alleen in die somer Kom ons trek dit als uit Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë? Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in de somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Gee dit tyd om natuurlik te gebeur Ek en jy alleen in die somer As jy my hand vat kan ek voel hoe jy my keer Ek en jy alleen in die somer Gee dit tyd om natuurlik te gebeur Ek en jy alleen in die somer As jy raak aan my is ek onder jou beheer (En jy sê dit altyd) Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel (Ek en jy alleen in die somer) Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie Ek en jy alleen in die somer En ek voel dit altyd En jy raak aan my met jou hande dis ‘n fout En ek weet ek het jou aandag hier probeer Ek en jy alleen in die somer Kom ons trek dit als uit Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Gee dit tyd om natuurlik te gebeur Ek en jy alleen in die somer As ek jou vat kan ek voel hoe jy my keer Ek en jy alleen in die somer Gee dit tyd om natuurlik te gebeur Ek en jy alleen in die somer As jy raak aan my is ek onder jou beheer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer Ek en jy alleen in die somer