Huisie In Die Bos
Juan Boucher
3:00As jy geglo het Ek kan op water loop is jy reg want ek loop op geloof En as jy geval het Het jy gewonder waar was ek sou ek jou gevang het? En as jy gedroom het En jou drome stop in stilte moes jy net geglo het (Moes jy net geglo het) Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees? Hoe onthou jy om lief te wees? Hoe onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees? Jy het belowe Jy het belowe in die see se rof het jy geen beloftes As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is Sou jy geglo het Jy kan op water loop was jy reg want jy loop waar die lof is Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees? Hoe onthou jy om lief te wees? Hoe onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees? Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Hoe onthou jy om lief te wees? Hoe onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees? Hoe onthou jy om lief te wees? Hoe onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees? As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is?