Deel Jou Drome Met My
Juan Boucher
3:24Jy’s gekamoefleer maak jou hare los en wys my al jou klere gooi jou klip in die bos En ek wens ek kan sit vir songs te bid ek’s erger as die res Probeer my beste om die vuur te red as jy dink ek weet Maar dis klaar te laat om sag te praat Vir wat? Almal slaap al lankal Jy kannie bloed uit ‘n klip uit tap nie Oh ho Speel dit hard speel dit hier Oh ho Speel dit hard speel dit hier Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou Wo oh Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou Wo ho Net ek en jy alleen wat die mure ophou Ken ek myself as gevolg net van jou Weet jy hoe dit voel om ‘n miljoen te hê want dis elke liewe keer as jy langs my lê En ek wens ek kan vries om jou mond te kies Slaan my vir ‘n ses en ek leer my les Om oor die vuur kan lê jy dink ek ken Maar dis klaar te laat om sag te praat Vir wat? Almal is al lankal wakker Kannie bloed uit ‘n klip uit tap nie Oh oh Speel dit hard speel dit hier Oh oh Speel dit hard speel dit hier Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou Wo ho Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou Wo ho Net ek en jy alleen wat die mure ophou Ken ek myself as gevolg net van jou Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou Wo ho Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou Wo ho Net ek en jy alleen wat die mure ophou Ken ek myself as gevolg net van jou Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou Wo ho Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou Wo ho Net ek en jy alleen wat die mure ophou Ken ek myself as gevolg net van jou