Lewenslustig
Juan Boucher
3:46Ek rig my drome dagliks af Om te doen wat ek beveel is En om werklik vir als duur te wees En nie’t ek net die ene So kom ons vlug vanaand die winter in Sodat altwee in die koue glip Ek het ‘n plan beraam om jou beroemd te maak Verdoof in ‘n wapening Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen En het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd My weerstaand het verdwyn Ek’s van my troon verlos Jy is die kampioen van soene Beroemd het dit my gekos Ek is doodmoeg en uit asem uit My teëspoed is verbrand Want om werklik voor jou weg te stap Gaan ek als wat ek gee vat So kom ons vlug vanaand die ruimte uit Ek kry jou in die dapper kryt Om net hier stil te staan is vernietiging Maar jy het geveg vir my Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen Ek het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd My weerstaand het verdwyn Ek’s van my troon verlos Jy is die kampioen van soene Beroemd het dit my gekos Ek rig my drome dagliks af Om te doen wat ek beveel is Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen Ek het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd My weerstaand het verdwyn Ek’s van my troon verlos Jy is die kampioen van soene Beroemd het dit my gekos