Liewe Jinne!
Juanita Du Plessis
3:32Wie regeer? Wie is in beheer? Wie's die Begin en die Einde? Een wat is Wat was en wat kom My hart wil sing (Sing, sing, sing) Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand Daar's niemand soos Hy Lig jou hande na bo Sing Halleluja Gee eer aan Hom Halleluja Ons Koning kom Loof Sy Heilige naam Lig jou hande na bo Sing Halleluja Vertrou op Hom Halleluja Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood vir ewig oorwin Hy't opgestaan Lig jou hande na bo Sing Halleluja Gee eer aan Hom Halleluja Ons Koning kom Loof Sy Heilige naam Lig jou hande na bo Sing Halleluja Vertrou op Hom Halleluja Ons Koning kom Hy kom om ons te haal In 'n donker wêreld vra almal Wie sal die volk kom lei? Maar dis die Ruiter op die witperd Hy kom Hy kom vir jou en my Lig jou hande na bo Sing Halleluja Gee eer aan Hom Halleluja Ons Koning kom Loof Sy Heilige naam Lig jou hande na bo Sing Halleluja Vertrou op Hom Halleluja Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Lig jou hande na bo Sing Halleluja Gee eer aan Hom Halleluja Ons Koning kom Loof Sy Heilige naam Lig jou hande na bo Sing Halleluja Vertrou op Hom Halleluja Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Ons Koning kom Hy kom om ons te haal