Liewe Jinne!
Juanita Du Plessis
3:32Waar kom jy vandaan Katjie van die baan Jy's helemal te oulik Met daai khakibroek styf, loslit lyf Te veel, te freakin oulik Heuning om die mond Vellies op die grond Hey man ek laaik dit! So bietjie van 'n stoutgat, ou-ougat Helemal te oulik verby!