Saggies Praat
Kurt Darren
3:43So bring bring vir my die goeie ou dae Almal om die vuur Almal wie ons lief het daar In die goeie ou dae Hey hoe gaan dit met jou dis so lekker om jou hier te hê Goed om jou te sien dis so lekker om vir jou te sê Vertel my hoe gaan dit vertel my wat ek gemis het? Al daai stories vir gister van almal wat ons lief het So bring bring vir my die goeie ou dae Almal om die vuur Almal wie ons lief het by mekaar Bring vir my die goeie ou dae Ons doen dit op die ou manier Almal wie ons lief het daar In die goeie ou dae In die goeie ou daie Of ons kuier by die see of ons stap onder die bosveld son Gee my net 'n rede maak 'n plan om by jou uit te kom Onthou jy daardie aande onthou jy hoe ons gelag het? Al daai saam sing liedjies en almal wat saam ons gesing het So bring bring vir my die goeie ou dae Almal om die vuur Almal wie ons lief het by mekaar Bring vir my die goeie ou dae Ons doen dit op die ou manier Almal wie ons lief het daar Elke oomblik wat ons gedeel het Elke foto wat ons gesteel het Ek onthou al daai goeie ou dae Goeie ou dae met jou Elke vriend wat ek al gemaak het Elke mens wat my hart geraak het Ek onthou al daai goeie ou dae Goeie ou dae met jou So bring bring vir my die goeie ou dae Almal om die vuur Almal wie ons lief het by mekaar Bring vir my die goeie ou dae Ons doen dit op die ou manier Almal wie ons lief het was daar Bring bring vir my die goeie ou dae Almal om die vuur Almal wie ons lief het by mekaar Bring vir my die goeie ou dae Ons doen dit op die ou manier Almal wie ons lief het daar In die goeie ou dae In die goeie ou dae