Skobbejak
Reën
3:33Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland Breek die stilte wat karring aan my binnekant Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Ry tot waar die stad se ligte donker raak Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh Glo in beter tye Glo in beter dae Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla? Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra Sal jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat? Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes