Soos 'N Engel

Soos 'N Engel

Len Muller

Альбом: Soos 'N Engel
Длительность: 3:04
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

"Fluister en luister daars iets aan die stilte lief
Verdowend ek hoor dit hier
As jy vir my staar ek dink jys 'n engel

Gedagtes gelei deur jou paaie woestyne
Die einde verander ek voel jou genade
as Jy voor my staan Jy lyk soos 'n engel.

Al die kore in die hemele sing oor jou
Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer nie
Toe jy nog vêr was het My liefde vir jou gevloei 

Ek hoor jou ek voel jou ek hou jou in beurte vas 
Ons tyd voel te min maar
Die ewigheid staan en wag en niks is te laat nie

Al my gebede is soos leë planete
Jou ruimte verseker ek gee jou my lewe
Daar is niks wat ons kan keer nie
Ek dans met 'n engel

Al die kore in die hemele sing oor jou
Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer, and nie
Toe jy nog vêr was het My liefde vir jou Gevlooi 

My engel
Verbyster leë woorde
Verkeerde akkoorde 
Min luister min daad wat ons skei van die kwaad
Besluite en feite maar steeds net die stilte Geen twyfel in dit: Ek is niks sonder Jou

My Engel whooo hooohoooo
My Engel Whoo o oowhao 
My Engel whooo hooohoooo
My Engel Whoo o oowhao 
My Engel whooo hooohoooo
My Engel Whoo o oowhao 
My Engel whooo hooohoooo
My Engel Whoo o oowhao