Dankie Heer
Manie Jackson
3:39Wat 'n vriend het ons In Jesus Hy wat in ons plek wil staan Wat 'n voorreg Om gedurig Tot God's troon deur Hom te gaan Hoe verbeur ons tog die vrede? Ag, hoe dikwels Ly ons smart? Net omdat ons Nie ons node Uitstort in God's Vaderhand As versoeking en beproewing Of As kwelling ons bedreig Laat ons nooit mismoedig word nie Laat ons bedes Opwaarts styg Nerêns is 'n vriend getrouer As Hy wat Ons node weet Jesus voel met al ons swakheid En wil deel in al ons leed En wil deel in al ons leed