Wat 'N Vriend Het Ons In Jesus
Manie Jackson
3:19Somtyds vergeet ek Want die lewe jaag verby om dankie te sê Want U liefde beskerm my Ek voel U genade Vou elke dag om my Ek weet U is daar deur elke gevaar Hoor my gebed dankie Heer Dankie Heer Vir elke minuut dankie Heer Ek bring hierdie lied om te sê Ek weet U luister Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer Ek sing nog ‘n keer dankie Heer Vir elke talent uit U hand Ek bring U die eer Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer Ek seil oor die golwe En sien hoe groot is U hoe klein is die mens Om U liefde te verdien Selfs as ek slaap Wag engele om my Ek weet U is daar deur elke gevaar Hoor my gebed dankie Heer Dankie Heer Vir elke minuut dankie Heer Ek bring hierdie lied om te sê Ek weet U luister Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer Ek sing nog ‘n keer dankie Heer Vir elke talent uit U hand Ek bring U die eer Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer Vir elke minuut dankie Heer Ek bring hierdie lied om te sê Ek weet U luister Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer Ek sing nog ‘n keer dankie Heer Vir elke talent uit U hand Ek bring U die eer Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê Dankie Heer