Sandra Prinsloo

Sandra Prinsloo

Mwah

Альбом: Waarvoor Wag Jy?
Длительность: 3:47
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou

Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou

Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek
Kom vang my gou

Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoorverlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoorverlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang

Sandra Prinsloo

Hey, dis Elvis se Seun hier in die club, die beat is ek en die vonke spat
So kry jou ass hier op die vloer, ek laat dus die katte koekeloer
Ja, vanaand is die aand, wat ek jou gaan vang so kyk maar weg want ek weet jy's bang
Maar my girl moet glad nie vrees, sal jy my Sandra Prinsloo wees

Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou

Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou

Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoor verlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoor verlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang

Sandra Prinsloo

Ha-ha, ek jag jou rond maar jy bly wegkruip, tel tot tien dan kom jy uit
Met jou hande op ek en jy allen, tien skip a few, vier, drie, twee, een
Kom ek sit die donder in jou weer, ek weet wat ek doen so kyk en leer
As jy like wat ek tussen die lyne lees, sal jy my Sandra Prinsloo wees

Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou

Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou

Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoorverlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Is ek nou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Smoorverlief is ekke nou op jou)
Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang (Gaan jou vang)

Hier kom ek