Jonk Bly
Nic Stevens
3:27Ek weet nie waarom ek nog glo Kan nie help dit bly mos so Met niks sal ek tevrede wees Totdat ek jou liefde kry Het nooit geglo in drome nie Maar ek's verkeerd bewys Ek kon my eie oë nie glo Die dag toe ek jou liefde kry Die noodlot buig ons soos hy wil Dis buite ons beheer Maar die winde van verandering Waai hierdie rigting weer Somtyds voel ek niks loop reg Somtyds is my glimlag weg (Glimlag weg) Somtyds trap die lewe my totdat ek weer jou liefde kry Somtyds voel ek niks loop reg (Niks loop reg) Somtyds is my glimlag weg (Glimlag weg) Somtyds trap die lewe my totdat ek weer jou liefde kry (Weer jou liefde kry) Totdat ek weer jou liefde kry (Totdat ek weer jou liefde kry) Totdat ek weer jou liefde kry As ek vra sal jy sê ja Om hier by my te bly? Ek sal die beste vir jou kan gee As ek jou liefde kry Die noodlot buig ons soos Hy wil Dis buite ons beheer Maar die winde van verandering Waai hierdie rigting weer Somtyds voel ek niks loop reg (Loop reg) Somtyds is my glimlag weg (Glimlag weg) Somtyds trap die lewe my totdat ek weer jou liefde kry Somtyds voel ek niks loop reg (Niks loop reg) Somtyds is my glimlag weg (Glimlag weg) Somtyds trap die lewe my totdat ek weer jou liefde kry (Totdat ek weer jou liefde kry) Totdat ek weer jou liefde kry (Totdat ek weer jou liefde kry) Totdat ek weer jou liefde kry