Toeter Skoeter
Nic Stevens
3:03Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Mooie mooie huisie bou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Liedjie singnag, soen my nou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof Ek wil vir jou die wêreld gee My laaste sent op jou bestee Die hoogste berg vir jou uitklim By jou staan deur dik en dun Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Mooie mooie huisie bou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Liedjie singnag, soen my nou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof My hele hart sal ek jou gee Beloof vir jou die berg en see Die diepste see vir jou uitduik Net dat jy vir my moet kyk Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Mooie mooie huisie bou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof Ek wil (Ek wil) Vir jou 'n Liedjie singnag, soen my nou Ek wil (Ek wil) Vir jou Laat lag en altyd laat onthou dat ek die son en die maan en die sterre vir jou beloof