In My Drome (Feat. Steve Hofmeyr)

In My Drome (Feat. Steve Hofmeyr)

Nic Stevens

Альбом: Toeter Skoeter
Длительность: 3:03
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Was ek een somer in jou lewe
Was ek een somer in jou hart (Diep in jou hart)
Was ek 'n dromer vele kere
In jou arms skoon verward

In die sterre staan ons name
Teen die blou geskryf
En jy vat dit weg van my af
Jy's buite my bereik

In my drome (In my drome)
In my drome (In my drome)
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my

Is alles waar of als misleidend
Want dit voel vir my so reg
Skielik staan ek op my eie
Skielik is jy weg (Skielik is jy weg)

Want in drome bly jy myne
Anderkant die maan
Vat dit alles weg van my af
As my oë oop gaan

In my drome (In my drome)
In my drome (In my drome)
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my

Lewe jy vir my (Lewe jy vir my)
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my

In my drome (In my drome)
In my drome (In my drome)
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my

In my drome (In my drome)
In my drome (In my drome)
Lewe jy vir my
Lewe jy vir my