Vir Niks Goed Nie

Vir Niks Goed Nie

Nic Stevens

Альбом: Toeter Skoeter
Длительность: 3:56
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Geen sent nog nie gemaak nie
Ek het nooit op skool geleer
En ek kry ook glad nie werk nie
Ek doen alles maar verkeerd

Ek is nie moeder's mooiste
Is maar stadig en nie te skerp
Dan leen jy my 'n geldjie
Kry jy dit nooit terug

En ek dink nie dat dit ooit sal verander
Dit duur by my nooit lank
En ek sien geen sin daarin nie
En ek was ook nie van plan

Vir niks is ek nie goed nie
Dit weet jy alles van
Maar ek kan van jou hou
Soos niemand anders kan

Jy laat my diere op jou wag
Dan het ek ook geen geduld
Ek dink net aan myself
En gee ander al die skuld

Ja my lewe is 'n groot gemors
En ek sal dit nooit erken
En as jy met my vry
Bly liewer lui as moeg

En ek dink nie dat ek ooit sal verander
Dit duur by my nooit lank
En ek sien geen sin daarin nie
En ek was ook nie van plan

Vir niks is ek nie goed nie
Dit weet jy alles van
Maar ek kan van jou hou
Soos niemand anders kan

En ek dink nie dat ek ooit sal verander
Dit duur by my nooit lank
En ek sien geen sin daarin nie
En ek was ook nie van plan

Vir niks is ek nie goed nie
Dit weet jy alles van
Maar ek kan van jou hou
Soos niemand anders kan

Maar ek kan van jou hou
Soos niemand anders kan
Maar ek kan van jou hou
Soos niemand anders kan