Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)

Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)

Nicholis Louw

Альбом: Energie
Длительность: 3:05
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog
Wat vandag begin

Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet

Dis finaal
Dis finaal

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal

Generaal
Generaal

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer nie
My hart is beseer

Papa se geweer
Is oorgelaai en ek sou
Nooit kon raai dit sou gebeur nie

Dis finaal
Dis finaal

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal

Generaal
Generaal

Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar visier op my
Ek waai n wit vlag, ek gee oor
Generaal, ek het my hart verloor

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal

Generaal
Generaal

Generaal, generaal, ek om jou dogter haal