Blye Versekering

Blye Versekering

Piet Smit

Альбом: Die Ou-Ou Tyding
Длительность: 4:13
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Blye versekering, Jesus is myn
O, watter vreugde, heerlik en rein
Wedergebore, rein deur Sy bloed
Smaak ek Sy vrede in my gemoed

Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied

Volle berusting hoe swaar my las
Heil'ge verukking blye genot
Engele wat herwaarts boodskappe dra
Tydings van liefde, bevryding gedra

Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied

Volle versekering, vrede en rus
Heerlik van Jesus, liefde bewus
Met my geloofsboek opwaarts gehou
Rus ek in Jesus se liefde en trou

Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied

Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied