Leeuloop
Robbie Wessels
3:08Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ek's oppad na my favourite dansplek vir 'n jol Ek swaai uit vir 'n possible hijack by die mall Ek parkeer op my favourite parkplek Lig my hemp op om te kyk na my six pack My meisie en my pelle noem my Raymack Maar ek is Raymond McNelly En die olie in my hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is ek vinnig innie middel En ek swaai my heupe sonner om te sukkel Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ek sal sweer daar is kristale op my voorkop en ek hol Na my meisie laat sy luister na my hartklop vannie jol En almal skrik toe daar iemand die musiek stop Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop Maar hy's Bobby Bobbejaansku En die olie in sy hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is hy vinnig innie middel En hy swaai sy heupe sonner om te sukkel Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie by die jol Ray en Bobby staan en chat by die amblusie dit is vol Jy gebruik my moves en vra nie eers permissie En jy stamp my ook en sê nie eens askies nie Ek daag jou uit 'n limbo kompetisie Bobbejaansku teen McNelly En die olie in ons hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is ons vinnig innie middel En ons swaai ons heupe sonner om te sukkel Ons doen die Mama Mia Limbo Daar's meel op die vloer Die Mama Mia Limbo My broer Ons doen die Mama Mia Limbo Daar's meel op die vloer Die Mama Mia Limbo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Die Macarena Mambo