Ek Sukkel
Ruan Josh
3:25Daar's elke dag rede, om moed te verloor Ek raak so moeg om dit te sien Maar mens bly geduldig, 'n beter dag kom Al is nie môre nie Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om te weg te vlug nie As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly Dit kan alles goed wees, maar jy's nog alleen Dit is net nie ons mense nie Want ek jaag die bosveld En jy jaag die reën So sal jy ooit die son kan sien Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om terug te kom nie As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly Hier hang die gees, hier hang die reuk van die oopkoolvure Ooh, ek sal net hier bly Hier sien jy vlaktes, al die berge en die wynlandskure Oh oh, ek sal net hier bly As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly As ek weer sou kon kies, Sal ek net hier bly, hier bly Ek sal net hier bly