Stoetbul

Stoetbul

Ruan Josh

Альбом: Stoetbul
Длительность: 3:34
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Ek wonder waar's my geld heen 
En dan dink ek aan my ma 
Sy't altyd gesê my kind jy moet leer spaar 

Die jare raak te moeilik 
En dis winter elke maand 
Ek twyfel of my kaart ooit deur sal gaan 

Maar daar is 'n plek, ooste van die berg 
Waar ek mos kan herinneringe maak 
Al het ek skaars die geld om rond te staan 

So gee my net 'n water, los die whiskey 
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie 
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja! 
Al die mense by die Stoetbul sing mooi saam 
Water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie 
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja! 
En al die mense by Stoetbul sing saam! 
En al die mense by Stoetbul ken jou naam 

Hierdie ou lyk soos 'n Jaco, ja al ken hy nie sy naam 
Hy klim op die bul en hy's reg om te gaan 
Hierdie girl lyk soos 'n Marlie, want sy's die mooiste ene daar 
En helfte van die plek wil trou met haar

Maar ooste van die berg, is daar mos 'n plek 
Waar ek kan herinneringe maak 
En hierso maak my beursie minder saak 

So gee my net 'n water, los die whiskey 
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie 
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja! 
Al die mense by die Stoetbul sing mooi saam 
Water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie 
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja! 
En al die mense by Stoetbul sing saam! 
En al die mense by Stoetbul ken jou naam 

Maar daar is 'n plek, ooste van die berg 
Waar ek mos kan herinneringe maak 
Al het ek skaars die geld om rond te staan 

So gee my net 'n water, los die whiskey 
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie 
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja! 
Al die mense by die Stoetbul sing mooi saam 
Water, los die whiskey
Ek wil net gaan dans al het ek niks nie
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja! 
En al die mense by Stoetbul sing saam! 
En al die mense by Stoetbul ken my naam