Stoetbul
Ruan Josh
3:34Rome is nie gebou in 'n dag nie Hey hoe gaan dit, lyk dit darem beter? Soek jy woorde of is jy onseker? Ons oorleef en die lewe is wat ons sterker maak In die stilte voel hoe ruk die winde Jou verlede is wat spook hier binne Maar die lig in jou oë is wat jou wakker maak Foute gaan ons maak Dis okay, want niemand is perfek nie Oorbegin ons weer Druk deur al die seer Rome is nie gebou in 'n dag nie Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie Tree vir tree gaan vorentoe Dag vir dag dit leer ons hoe Om op te staan vir wie en wat ons is Ek stap die pad en dit bly myne Doelgerig van begin tot einde Al die stukke van die legkaart wat ek moet gaan haal Ek hys die vlag op my nuwe môre Maak my los van al die seer en sorge Rig my oë op die horison wat voor my lê Foute gaan ons maak Dis okay, want niemand is perfek nie Oorbegin ons weer Beter hierdie keer Rome is nie gebou in 'n dag nie Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie Tree vir tree gaan vorentoe Dag vir dag dit leer ons hoe Om op te staan vir wie en wat ons is Woorde, opinies stuur pyle na jou toe Elkeen moet glo wat hy wil Ons is net mense, ons deel die aarde Waarop bou jy jou kasteel? Rome is nie gebou in 'n dag nie Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie Tree vir tree gaan vorentoe Dag vir dag dit leer ons hoe Om op te staan vir wie en wat ons is Rome is nie gebou in 'n dag nie Spore agter jou maak nie saak nie Maak of breek ons het die gom Ons hele wêreld draai ons om Om op te staan vir wie en wat ons is Vir wie en wat ons is