Groot Gat Meisies
Snotkop
3:24Soos bloed, so is jy vir my Soos my, so ken jy vir my Soos asem, vloei jy dwarsdeur my Soos tyd, so vlieg als verby Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak oor my Soos bloed, binne my is jy Jou groet, eggo steeds in my Oseane oor tot ek jou kry Vulkane nrand hier binne my Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak oor my In reën is jy rondom my In trane vee jy af voor my Riviere storm jy deur my Papiere is te min vir my Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak vir my Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak vir my Ek vra jou bly (Ek vra jou bly) By my (By my) Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my Tot die paaie in my stilraak en die wolke wat my vol maak in my