Dis 'N Land
Van Coke Kartel
3:33Kom ons staan opsy En wag vir ons fortuin Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat Die wrede verdienste vir niemand anders nie Los die kruis buite op die sypaadjie Dankie, ek's veilig hier Loop, skellum loop, die pad is swaar En ek het kla my kleingeld weg gegee My siel verplaas in die atmosfeer Bly en leef Want jou dood sal ek nooit verwerk nie Al is daar hoop Is dit nie sonder harde werk nie Kom ons staan opsy En wag vir ons fortuin Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat Die wrede verdienste vir niemand anders nie Los daai kruis buite op die sypaadjie Dankie, ek's veilig hier Vind skuiling onder die brug Die nag is swaar En ek het klaar my ou klere gedeponeer My brein verruil vir navorsing As ons saam sal brand Maak dit saak wie die meeste hier op aarde het Hoeveel moet ek spandeer? Hoeveel moet ek spandeer? Kom ons staan opsy En wag vir ons fortuin Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat Die wrede verdienste vir niemand anders nie Los die kruis buite op die sypaadjie Dankie, ek's veilig hier Maar ek het nog niks Hier uit geleer nie Dankie, ek's veilig hier Ouer is net gelyk aan dommer Dankie, ek's veilig hier Kom ons staan opsy En wag vir ons fortuin