Skilpadtepel
Adam Tas
3:23Hier by ons Dra Kersvader sy flip flops Hier by ons Sneeu dit nie Hier by ons Word sy rendiere kudus En hier by ons Eet ons waatlemoen vir Kersfees Ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees onder ‘n Afrika son Hier by ons Lê die strande vol mense En hier by ons Het Ouma trifle gemaak En hier by ons Brand die braaivleis vure En hier by ons Draai ‘n skapie op die spit Want ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees onder ‘n Afrika son Ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees Kersfees in die son Ons hou Kersfees onder ‘n Afrika son Ons hou Kersfees hier in Afrika