68 Chevy (Minki)
Bok Van Blerk
3:58Hoeveel moet ek vra Wil u saam my plaas toe gaan En hoeveel moet ek sê Ag trek tog net daai rokkie aan Ek bel jou elke dag En ek sien jou vriende lag Maar my geheim kom net uit in die nag En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala Jou Ma sy like my nie Infact sy sê sy kry net skaam Maar ek sien hoe sy kyk Sy like dit as my broek so hang Haar kyk is geen geheim Ek love daai ma en dogter span Want rowwe taaies kom uit in die aand En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala Hey lalala