Victor Ludorum
Francois Van Coke
3:10Een keer jonk Prins en prinses van die heelal Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou kan vashou Ek voel alweer onnodig Dit is gekompliseerd Moenie vir iemand sê nie Hou ons geheim Draai my toe in 'n kombers Sny my op en dreineer my Stop my op en stal my uit Ek sal joune wees Ons is net een keer jonk Prins en prinses van die heelal Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou veilig sal hou Een keer jonk Ek't jou meer lief as die ruimte Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou kan vashou Stuur my op die pad Stuur stukke vleis met die pos Strap my in die vliegtuig Bind my vas op die spoor Kom verby in 'n bewegende voertuig Valhelm op Onherkenbaar Vee jou vingerafdrukke af Ek sal joune wees Ons is net een keer jonk Prins en prinses van die heelal Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou veilig sal hou Een keer jonk Ek't jou meer lief as die ruimte Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou kan vashou Een keer jonk Prins en prinses van die heelal Ek sal jou kasteel bou Waar ek jou veilig sal hou Een keer jonk Een keer jonk Ons is net een keer jonk