As Jy Iemand So Lief Het
Gerhard Steyn
3:55Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Rus op die stoep Ver in die verte 'n Jakkals wat roep Duitswes is lekker, Duitswes is goed Duitswes is vol van die boertjie se bloed Al trek ons sonder water en trek ons sonder kos Dan weet ons die boertjies die gaan ons verlos Dans met die rooirok die hartlam van my Dis die rooirok dis die mooi rok dis die rooirok wat waai Dawid de Lange se orkes Haai Haai Dis die rooirok dis die mooi rok dis die rooirok wat swaai Will jy dans Karina? Gee net kans Karina Alles is die moeite werd om te probeer Dis maklik om te leer ek vra jou nog 'n keer Gee jou hand Karina? Net vanaand Karina Alles is die moeite werd om te probeer Ek vra jou nog 'n laaste keer Ek en my meisie bly in 'n huisie Ons bly op 'n plekkie nie op die map nie Ek en my sussie woon in 'n huggie Maar ek en my ma die bly by my pa O ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie ek en my meisie O Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar ‘n Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar ‘n Boesmanland vat my hand Karolis Karolis van Dwarskersbos Is 'n Weskusklong van so ses voet ses Sy hande is so groot soos 'n piesangtros Met sy voete die trap hy die klippe so los Ja hy hou van die see en 'n lekker koppie tee En hy's lief vir sy ma en hy's lief vir sy pa Hy sê hokaai wag nou hoe nou kom nou Ag toggie los my 'seblief net alleen Hy sê hokaai wag nou hoe nou kom nou Ag toggie los my 'seblief net alleen Hier sit die manne in die Royal Hotel Ek ken mos vir almal ek is almal se pel Luister ou vriend daar agter die bar Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar En hier sit die speurder Sersant de Kok Hy drink sy whisky so on the rocks 'n Koel komkommer ons noem hom op sy nommer Hy's double-o double-o seven de Kok Hier sit die manne, hier sit die manne Hier sit die manne, hier sit die manne Ja hier sit die manne in die Royal Hotel Ek ken mos vir almal ek is almal se pel Luister ou vriend daar agter die bar Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar Hier sit die manne, hier sit die manne Hier sit die manne, hier sit die manne Ja hier sit die manne in die Royal Hotel Ek reik na die sterre niks is ooit vir my te ver nie Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe Ek wil daarna strewe want jy is my hele lewe Ek wil vir jou vertel Maar ek dink tog jy weet dit wel Jy is my lewe Jy sien die wêreld deur kinders se oë Hoef nie aan ander se twyfels te glo Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan Jy is die laggende boog wat bly swewe Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe Op trappe van lig loop jy sag Jou asem ‘n wolk Stil soos die nag Neem my op vlerke engel ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is ek alleen? Dan hoef ek net te vra En jy sal kom Jou vreugdesboodskap dra Neem my op vlerke engel ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan