Stilstaan By Die Kruis

Stilstaan By Die Kruis

Gerhard Steyn

Альбом: Nuwe Krag
Длительность: 4:17
Год: 2012
Скачать MP3

Текст песни

Ek sal stilstaan by die kruis
Ek sal eer aan Hom bewys
Ek sal nadink oor die redding wat
Hy vir my bring

Ek sal stilstaan by die kruis
Ek sal eer aan Hom bewys
Want my Jesus het
Sy als vir my gegee

En ek sal U eer
Wag op U
Ek sal wag op U
En ek sal U eer
Wag op U
Ek sal wag op U

Ek sal stilstaan by die kruis
Ek sal eer aan Hom bewys
Ek sal nadink oor die redding wat
Hy vir my bring

En ek sal U eer
Wag op U
Ek sal wag op U
En ek sal U eer
Wag op U
Ek sal wag op U

Ek sal stilstaan by die kruis
Ek sal eer aan Hom bewys
Want my Jesus het
Sy als vir my gegee
Want my Jesus het
Sy als vir my gegee