Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Ek weet hoe jy jou koffie drink Ek weet jy drink dit soet Ek weet as jy alleen wil wees Ek weet as jy my soek Ek weet as jy net stilte vra Ek weet as jy verlang Ek weet as jy alleen moet slaap Maak die donder weer jou bang Ek weet as jy gelukkig voel Ek weet as jy wil praat Ek weet as jy voor die TV lê Op ons leer bank tot laat Ek weet as jy jou woorde kies Ek weet as jy wil sê Ek weet ook as jy woordeloos Bietjie meer van my wil hê Ek ken jou al lank en jy ken vir my Eers was ons jonk en eers was ons vry Maar die dae word maande En maande word jare En hier staan ons steeds net ek en jy En ons woon in ‘n huis ons huis het ‘n tuin En ons kinders speel buite en God hou ons sein Maar dit is ons lewe dit is ons tyd En voor ons ons oë knip is alles verby So ek sê vir jou ek sing vir jou Ek gee alles vir jou Ek weet hou jy jou tee drink Ek weet jy drink dit wit Ek weet as jy ‘n kers aan steek Ek weet as jy wil bid Ek weet ook as jy moeg raak Ek weet as jy wil vra Ek weet as jy jouself verloor In die lewe se vraag Ek weet as jy die son wil vang my love Ek weet jy lief die see Ek weet jy wil in die Kaap gaan woon Jou hart vir die berge gee Ek weet jy het ons kinders lief Ek weet jy is ons huis Ek weet as ek op ‘n vliegtuig sit Is jou liefde altyd tuis Ek ken jou al lank en jy ken vir my Eers was ons jonk en eers was ons vry Maar die dae word maande Die maande word jare En hier staan ons steeds net ek en jy En ons woon in ‘n huis ons huis het ‘n tuin En ons kinders speel buite en God hou ons sein Maar dit is ons lewe dit is ons tyd En voor ons ons oë knip is alles verby So ek sê vir jou ek sing vir jou Ek gee alles vir jou Ek weet as jy jou woorde kies Ek weet as jy wil sê Ek weet ook as jy woordeloos Bietjie meer van my wil hê