Roer Jou Voete
Jak De Priester
3:06Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart) Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg) Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug) Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly) Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak) Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei) Ek onthou jy kaalvoet oor die warm teer 'n Skilpad oor die pad help naby Beaufort-Wes En ek onthou jy skilpe soek op Melkbosstrand Om 'n engeltjie te maak vir ons kersfeesboom Ek onthou hoe jy my blindhoek naby Gordons Baai Hoog op die berg om die liggies te sien En ek onthou jy my wakker maak op Kersfeesdag Fluister in my oor en saggies sê Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart) Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg) Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug) Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly) Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak) Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei) Ek onthou hoe ek sunblock oor jou skouers vee Faktor vyf en twintig om die son te keer Ek onthou hoe ons gedans het by Cape to Cuba Daar was vure op die strand en 'n cocktail in jou hand Ek onthou hoe ons gaan rondloop by die Waterfront Soos toeriste gevoel in ons eie land Ek onthou hoe jy my wakker maak op Kersfeesdag Fluister in my oor en saggies sê Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart) Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg) Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug) Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly) Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak) Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei) Ek onthou hoe ons probeer het in die toekoms te sien 'n Huisie by die see en 'n werk wat geld verdien Ek onthou hoe ons wou weg gaan om die wêreld te sien In London gaan werk om ponde te verdien Ek onthou ek het getwyfel of jy my ook so lief het So lief het soos wat ek jou nog altyd lief het Maar ek weet hierdie Kersfees gaan jy my wakker maak Fluister in my oor en saggies sê Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart) Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg) Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug) Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees) Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly) Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak) Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei) Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak) Laat die liefde jou weer lei