Jenny
Jan Blohm
3:47Sewe jaar is hier verby En hier lê die nuwe gety Sal ek my sondes bely Aan jou? Sewe jaar en die wêreld is koud Sewe bring 'n nuwe oud Proe my liggaam steeds na sout Sewe jaar bring 'n nuwe mens Sewe maar 'n nuwe wens Wat flikker om jou grens En hoor jy? En hoor jy? My siel wil avond my voel Wat sal jy sê van my nuwe gevoel? Wat het jy bely bedoel? My siel wil avond my voel Wat sal jy sê van my nuwe gevoel? Wat het jy bely bedoel? Sewe jaar is hier verby En hier lê die nuwe gety Sal ek my sondes bely Aan jou? Sewe jaar en die wêreld is koud Sewe bring 'n nuwe oud Proe my liggaam steeds na sout Sewe jaar bring 'n nuwe mens Sewe maar 'n nuwe wens Wat flikker om jou grens En hoor jy? En hoor jy? My siel wil avond my voel Wat sal jy sê van my nuwe gevoel? Wat het jy bely bedoel? My siel wil avond my voel Wat sal jy sê van my nuwe gevoel? Wat het jy bely bedoel? Hoor jy? (Hoor jy?) Hoor jy? (Hoor jy? Hoor jy? (Hoor jy?) Hoor jy? (Hoor jy?)