7 Jaar

7 Jaar

Jan Blohm

Альбом: Sewe Jaar
Длительность: 3:31
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Sewe jaar is hier verby
En hier lê die nuwe gety
Sal ek my sondes bely
Aan jou?

Sewe jaar en die wêreld is koud
Sewe bring 'n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout
Sewe jaar bring 'n nuwe mens
Sewe maar 'n nuwe wens
Wat flikker om jou grens

En hoor jy?
En hoor jy?

My siel wil avond my voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy bely bedoel?
My siel wil avond my voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy bely bedoel?

Sewe jaar is hier verby
En hier lê die nuwe gety
Sal ek my sondes bely
Aan jou?

Sewe jaar en die wêreld is koud
Sewe bring 'n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout
Sewe jaar bring 'n nuwe mens
Sewe maar 'n nuwe wens
Wat flikker om jou grens

En hoor jy?
En hoor jy?

My siel wil avond my voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy bely bedoel?
My siel wil avond my voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy bely bedoel?

Hoor jy? (Hoor jy?)
Hoor jy? (Hoor jy?
Hoor jy? (Hoor jy?)
Hoor jy? (Hoor jy?)