Koue Hande
Juan Boucher
4:31Hier gaan ons alweer Trek mekaar aan 'n tou En ek wil net weet of ek my hande vir jou mag hou? As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Voel jy vêr weggesteek? Is daar mure om jou gebou? Jou hart is in 'n hok As ek hom vir 'n laaste keer kan hou As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Jou hart is in 'n hok As ek hom vir 'n laaste keer Vir 'n laaste keer kan hou As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Het jou blomme verlep al probeer jy red? As jy nie nou my lief het nie Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie Ek het geweet ek sal nie sonder jou kan nie Het jy vergeet ek sou nie sonder jou wou nie? En ek wou net weet Of ek my hande vir jou mag hou? As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Jou hart is in 'n hok As ek hom vir 'n laaste keer Vir 'n laaste keer kan hou As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Het jou blomme verlep al probeer jy red? As jy nie nou my lief het nie Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Het jou blomme verlep al probeer jy red? As jy nie nou my lief het nie Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie As jy my nie nou lief het nie Onthou niks hou vir ewig nie As jy nie nou my lief het nie Het jou blomme verlep al probeer jy red? As jy nie nou my lief het nie Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie