Sad Sad Songs
Juan Boucher
3:19Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink Of my foon afsit as ek 'n boys night hou Want ek weet Jy sê altyd nee Want jy's 'n kwaai kwaai girl met 'n kort humeur En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer Maar ek bly Tog so lief vir jou Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare En ek weet daar is niemand soos jy En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Dis Saterdag middag en die rugby is aan Dis die Leeus teen die Bulle en die vleis is oor die kole maar jy Wil Mall toe gaan Maar wat maak ek nou en wat van my pelle? Want maak ek jou kwaad is niks meer dieselfde maar tog Bly ek lief vir jou Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare En ek weet daar is niemand soos jy En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink Of my foon afsit as ek 'n boys night hou Want ek weet Jy sê altyd nee Want jy's 'n kwaai kwaai girl met 'n kort humeur En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer Maar ek bly Tog so lief vir jou Want jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare En ek weet daar is niemand soos jy En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie As ek agter by jou ruggie in kruip