Trein
Juan Boucher
5:04Ek soek verbintenis As ek aanhou soek gaan ek nie kry nie My oë moet toe bly want Jy hou nie plek vir my nie Jy wil rus en vrede hê Kan ons aanhou soen en nie baklei nie? Hoor hoe sê jy hou my maar jy Jy wou nie bly nie Ek is moeg gekeer Verwoes my weer My hart my bloed ek sweer Jou mond jou lippe is gif Jou lyf jou stem en jou gesig Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug As ek val vir als sal ek staan vir niks Ek balanseer en jy’s die rede Liefling jy’s my gif Liefling jy’s my gif Ek hou nie van die duike wat jy Oral om my in my lewe los nie Maar dit vertel 'n storie van my Elke letsel het sy waarde Jy wil rus en vrede hê Kan ons aanhou soen en nie baklei nie? Hoor hoe sê jy hou my maar jy Jy wou nie bly nie Ek's moeg gekeer Verwoes my weer My hart my bloed ek sweer Jou mond jou lippe is gif Jou lyf jou stem en jou gesig Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug As ek val vir als sal ek staan vir niks Ek balanseer en jy’s die rede Liefling jy’s my gif Liefling jy’s my gif Jou mond jou lippe is gif Jou lyf jou stem en jou gesig Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter Ooo maar deur die pyn bring jou asem my weer terug As ek val vir als sal ek staan vir niks Ek balanseer en jy’s die rede Liefling jy’s my gif Liefling jy’s my gif