Trein
Juan Boucher
5:04Kon ek opdrag gee Laat die rose bloei Trane in 'n glas Sou ek jou voete was Kon ek met jou dans Soos blare in die wind Sou ek tyd vasbind Heilig in 'n mens En al werk ek nagtrein Kan ek in drome glo As jy wag vir my Sal ek jou kom kry Kan ek jou donker skeur Laat die lig op jou reën Die hopeloos besef Jy sien jou in my Het ek dit reggekry Om die man te vermy? Om diep in jou lag Vlenters, waar's hy nou? En al werk ek nagtrein Kan ek in drome glo As jy wag vir my Sal ek jou kom kry Vir jou my moue rond dra As die ster in Bethlehem Nog eenkeer vir my Na grond paaie lei Wil jou geheime hoor En in 'n boksie weg toor En 'n vuur vir jou maak Ek sweer sterre het vlerke En al werk ek nagtrein Kan ek in drome glo As jy wag vir my Sal ek jou kom kry En al werk ek nagtrein Kan ek in drome glo As jy wag vir my Sal ek jou kom kry