As Jy My Nie Nou Liefhet Nie
Juan Boucher
3:51Ons staan op die veld en ons roep uit jou naam Saam sal ons veg en saam sal ons staan ons is soos een sterk tou Wat oorwinning in ons harte hou Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud Skree dit hard ons is die groen en goud Staan vas vir wie jy is Vir die groen en goud Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet En skree dit hard Vir die Springbokke En skree dit hard Vir die Springbokke Saam is ons almal net soos een masjien Vêr oor die vlaktes sal jy ons weer sien Gee ons net een kans Die gouebeker in ons hande dans Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud Skree dit hard ons is die groen en goud Staan vas vir wie jy is Vir die groen en goud Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet En skree dit hard Vir die Springbokke En skree dit hard Vir die Springbokke Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet En skree dit hard Vir die Springbokke En skree dit hard Vir die Springbokke Staan vas vir wie jy is Vir die Springbokke